Dear Friends,
The Simon van der Stel Foundation: Southern Cape has invited Professor Matilda Burden from Stellenbosch to address our members and others. Professor Burden, a Cultural Historian, is one of the foremost authorities on architectural and furniture styles. Her book on old Cape furniture was published in 2013 and is of great value to anyone interested in the field. On the evening of 10 November the Foundation, in co-operation with the Outeniqua Historical Society, the George Heritage Trust and the George Genealogical Society, will host Professor Burden at the George Museum for a talk on architectural and furniture styles. All Foundation members are more than welcome, as are members of the other societies and the public. Voluntary contributions would be welcomed.
At 10:00 on the morning of 10 November Professor Burden will lead a guided tour on the architecture of Caledon Street. All are welcome. We plan to depart from the George library at 10:00. It will be a leisurely and short tour.
In summary: 10 November 2014
10:00 Guided walking tour
18:00 Address, George Museum
Hope to see you there!
Regards,
Natie de Swardt
Chairman

Geagte Vriende,
Die Stigting Simon van der Stel: Suid-Kaap het professor Matilda Burden van Stellenbosch genooi om ons lede en ander toe te spreek. Prof Burden, ‘n Kultuurhistorikus, is een van die grootste kenners van argitektuurs- en meubelstyle. Haar boek oor ou Kaapse meubels wat in 2013 gepubliseer is, van groot waarde vir enigiemand wat in die veld belangstel. Om 18:00 op Maandag, 10 November 2014 sal Prof Burden, as gas van die Stigting, die Outeniekwa Historiese Vereniging, die George Erfenistrust en die George Genealogiese Vereniging ons in die Sayerssaal van die George Museum toespreek oor argiteks- en meubelstyle. Alle Stigtingslede, lede van die ander organisasies en die publiek is welkom. Vrywillige bydraes sal verwelkom word.
Om 10:00 dieselfde oggend, 10 November, sal Prof Burden ‘n staptoer deur Caledonstraat in George lei en besonderhede van die argitektuur uitwys. Ons vertrek om 10:00 van die biblioteek. Almal is welkom. Dit sal ‘n kort en gemaklike staptoer wees
Ter opsomming: 10 November 2014
10:00 Staptoer, Caldonstraat
18:00 Praatjie,George Museum

Ek hoop om u daar te sien.
Groetend,
Natie de Swardt
Voorsitter

Caledon Street, George:

30 caledon docwaenhuis cropped

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *