Die Kaap-Hollandse Herlewingstyl geboue in George – Okkie Stander

Agtergrond Nadat die Boere-republieke ná afloop van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) in die Britse Ryk opgeneem is, het die Afrikaner sy geskiedenis opnuut ontdek. Uit die volksgeskiedenis moes bindkrag vir die volk gevind word vir ʼn eie identiteit en erfenis teen die Britse kultuur-invloede. Die Kaaps-Hollandse Herlewingstyl het net ná hierdie gebeurtenis in Suid-Afrika se geskiedenis…

Read More

Information for owners and developers

1. Structures older than 60 years. Section 34 of the National Heritage Resources Act, 1999 (25 of 1999) states, “No person may alter or demolish any structure or part of a structure which is older than 60 years without a permit from the relevant provincial heritage resources agency”. In the Western Cape the provincial heritage…

Read More