Postcard exhibition at the George Museum 1-10 October 2016.

‘n Merkwaardige uitstalling van prentposkaarte van hoe die ‘ou George’ gelyk het, gaan van 1 tot 10 Oktober 2016 in die George-Museum te sien wees. Die versameling is oor dekades byeengebring deur ds Pauw Steyl, ‘n seëlversamelaar van Heatherpark. Van ongeveer 1900 tot by 1930 was dit hoog mode om prentposkaarte te stuur, en poskaarte…

Read More