Betekenisvolle bome van George
Significant trees of George
Uit ‘n erfenis-oogpunt / from a heritage perspective.
(Please feel free to contact us with suggestions and/or comments.)
1 X347 Grevillea robusta
Australian silky oak Australiese silvereik
Reuse-silvereike agter Moederkerk
2 298 Ekebergia capensis
Cape ash Essenhout
Reuse-essenhout by sorgsentrum, Missionweg, Pacaltsdorp
3 X312 Quercus robur
English Oak Steeleik
Groep eike by kerkgeboue, Missionweg, Pacaltsdorp
4 X812 Eucalyptus ficifolia
Red flowering gum Rooiblombloekom
Knysnaweg, by hoek van Groenkloofpad (by CTM en ooswaarts)
5 X128 Washingtonia filifera ????
Petticoat palm Katoenpalm
Ses groot palms by MediClinic, Gloucesterstraat
(geplant deur dr Lamprecht, 1880s)
6 X312 Quercus robur
English Oak Steeleik
Eikeboom by toerismekantoor, Yorkstraat (verkeerdelik genoem ‘n
“slaweboom”) (42 m hoog)
7 X312 Quercus robur
English Oak Steeleik
Groot eike in Courtenaystraat : hoek van Cradock, 2 by Kerkstraat
8 X65 Sequoia sempervirens,
Californian redwood Kaliforniese rooihout
Reuse Kaliforniese rooihoutbome, Saasveld (geplant deur
eerste bosboustudente in 1933)?
9 X128 Washingtonia filifera ????
Petticoat palm Katoenpalm
Hoë palms in Yorkstraat : 2 by Langenhovenstraat; 1 oorkant koöp;
1 voor Landbank;)
10 X37 Pinus pinea
Umbrella pine Sambreelden
Groot steenden, hoek van Davidsonstraat en Arbourweg
11 X817 Eucalyptus grandis
Saligna gum Salignabloekom Sestien groot bloekoms by die ‘drif’ van Camphersdrif (Camphersdrifweg by riviertjie)
12 X815 Eucalyptus globulus
Blue gum Bloekom
Groot bloekom by Fancourt se hoofingang
14 647 Rauvolfia caffra
Quinine tree Kinaboom
In terrein van Farmers Market
15 Groot bome by ds Ballot se huis bokant Ballotsbaai. Are they the same species . Maybe Belhambra according to Willie’s description (bobbejaandruif)
16 X9?? Fraxinus ???(CHECK IN SUMMER)
European Ash??? Europese essenhout,
Parkeerterrein Oakhurst Insurance, Yorkstraat
18 245 Erythrina lysistemon
Common coral tree Gewone koraalboom
Oos van katedraal, Cathedralstraat
19 611 Diospyros whyteana
Bladder-nut Bostolbos
By draaisirkel in Melkhoutlaan, Wilderness
20 579 Sideroxylon inerme
White milkwood Witmelkhout
Groot melkhout, hoek van Georgeweg en Leilalaan, Wilderness (oorkant ou
poskantoorgebou)
21 16 Afrocarpus falcatus
Outeniqua yellowwood Outenikwageelhout
Standerstraat, langste geelhout-straatlaning in die land (2.1 km)
22 X271 Carya illinoinensis
Pecan tree Pekanboom
Pekanneutbome (30 m+) by ou hopsplaas, The Hop Gardens Road, Fernridge
23 X ??? Ficus ???? (Needs to be correctly identified)
Wild fig Wildevy
Reuse-wildevy, hoek van Andrew Swartstraat en Hops Garden, Fernridge
24 X 300 Quercus cerris (COULD BE QUERCUS ROBUR)
Turkey oak Moseik
10 Hops Garden Road, Fernridge
25 256 Caledendrum capense
Cape chestnut Wildekastaiing
Limberlost Lane, Wilderness, en in tuin oorkant
26 50 Ficus sur
Broom cluster fig ` Besemtrosvy
Teetuin, Botaniese Tuin, Caledonstraat
27 X812 Eucalyptus ficifolia
Red flowering gum Rooiblombloekom
Reuse blom-bloekom by Standerstraat 36 (historiese huis)
LW Rondom Pampoenkraal, Saasveld, is ‘n aantal merkwaardige bome. Daar is
voorgestel dat ‘n projek van senior studente onder leiding van Aneri Roos die
vernaamste bome sal identifiseer. (DISCUSS STATUS OF ARBORETA WITH PROFS. JOS LOUW AND QUINTON JOHNSON)
29 X379 Magnolia grandiflora
Laurel Magnolia Loeriermagnolia
Voor Magnolia House, langs Arts Theatre, Yorkstraat
30 X39 Pinus radiata
Radiata pine Radiataden
Langs spoorlyn by Botaniese Tuin, teenoor draai van Andrew Swartstraat,
Fernridge
31 X22 Araucaria heterphylla
Norfolk Island pine Norfolkeilandden
Voor ou 1912-stadsaal, hoek van York- en Markstraat
32 X22 Araucaria heterphylla
Norfolk Island pine Norfolkeilandden
Langs Patathuis in Missionweg, Pacaltsdorp
33 X19 Araucaria bidwillii
Bunya-Bunya Boenjaboenja
By Café York, hoek van Fichat and York
34 X??? Ficus species
Wild fig Wildevy
In die middel van inrit, ingang van Fancourt
35 X121 Livistona chinensis
Chinese fountain palm Chinese fonteinpalm
2 hoë palms in Standerstraat naby hoek Tarentaalstraat
——————–
Leave a Reply